Издания и произведения

  • Gerugte van re?n Andr? P. Brink
    ISBN: 9780798167369
    Издательство: Ingram
    Язык: Африкаанс

    Gerugte van re?n is met sy verskyning in 1978 maande lank deur die apartheidsregering onder embargo geplaas. Vir baie bly dit steeds een van Andr? P. Brink se grootste romans. In ’n land geteister deur droogte bly re?n net ’n gerug – maar as dit die slag kom, dan word dit ’n vloedwater wat alles met apokaliptiese geweld wegspoel. Hierdie sentrale beeld word weerkaats in al die fasette van Brink se voorstelling van Suid-Afrika op die rand van ’n afgrond. In die sentrum staan Martin Mynhardt, ryk Afrikaanse nyweraar, wat ’n naweek op sy ou familieplaas gaan deurbring om oor die verkoop daarvan te besin. ’n O?nskynlik eenvoudige besluit word…

    Развернуть
  • Произведения